ESEGIËL 37:17
ESEGIËL 37:17 Bybel vir almal (ABA)
Dan moet jy die twee plankies teen mekaar druk, sodat hulle in jou hand voel soos een plankie.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Druk dan die twee stukke hout teenmekaar sodat hulle soos een stuk in jou hand voel.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sit hulle teen mekaar as een stuk hout. Hulle moet 'n eenheid wees in jou hand.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En voeg hulle saam in een stok; en hulle sal een word in jou hand.
Deel
Lees ESEGIËL 37