ESEGIËL 37:1
ESEGIËL 37:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gevoel die Here sit sy hand op my. Hy het sy Gees gestuur om my uit die stad te bring en Hy het my neergesit in 'n vallei. Die vallei was vol bene van mense wat dood is.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE hand van die HERE was op my, en Hy het my uitgebring deur die Gees van die HERE en my neergesit in die laagte; en dit was vol bene.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here uitgebring en neergesit binne-in 'n laagte. Die laagte was vol bene.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hand van die HERE was op my. Hy het my deur die Gees van die HERE uitgelei en my neergesit in die laagte – dit was vol beendere.
Deel
Lees ESEGIËL 37ESEGIËL 37:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die hand van die HERE was op my en het my uitgedra in die Gees van die HERE en my neergesit in die dal wat vol bene was
Deel
Lees ESEGIËL 37