ESEGIËL 28:7
ESEGIËL 28:7 Bybel vir almal (ABA)
daarom sal Ek vreemde mense bring om jou aan te val. Hulle is wrede mense en hulle sal jou met hulle swaarde doodmaak, jy, die mooi en wyse koning. Hulle sal jou lig dof laat word.
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
daarom, kyk, Ek bring vreemdes oor jou, die geweldigste nasies, en hulle sal hul swaarde trek teen die skoonheid wat jou wysheid verwerf het, en jou glans ontheilig.
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
daarom gaan Ek ander nasies, wrede volke, teen jou laat optrek. Hulle sal die prag wat jou wysheid vir jou gebring het, met die swaard aanval en jou prag skend.
Deel
Lees ESEGIËL 28