ESEGIËL 28:3
ESEGIËL 28:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy het meer wysheid gehad as Daniël, jy kon help met al die probleme.
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
kyk, jy is wyser as Daniël, alles wat verborge is, is vir jou nie te duister nie!
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou wysheid het selfs dié van Daniël oortref. Watter geheimenis daar ook al was, niemand kon vir jou kers vashou nie.
Deel
Lees ESEGIËL 28