ESEGIËL 27:8
ESEGIËL 27:8 Bybel vir almal (ABA)
Mense van die stede Sidon en Arwad het jou geroei. Jy self, Tirus, het mense gehad wat die see geken het, hulle was jou matrose.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die inwoners van Sidon en Arwad was jou roeiers; jou wyse manne was in jou, o Tirus, hulle was jou stuurmanne.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Inwoners van Sidon en Arwad was jou roeiers, en jou bevare seemanne het jy self gelewer, Tirus.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Inwoners van Sidon en Arwad was jou roeiers, Jou ervare manne, Tirus, was aan boord, hulle was jou seemanne.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die inwoners van Sidon en Arvad was jou seevaarders; jou wyse manne, o Tirus, wat in jou was, was jou vlieëniers.
Deel
Lees ESEGIËL 27