ESEGIËL 21:27
ESEGIËL 21:27 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal die stad laat afbreek, daar sal net hope klippe oorbly van die stad, net hope klippe, net hope klippe. Maar Ek sal wag totdat die man kom wat die stad moet straf. Ek sal die stad vir hom gee.
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Puinhoop, puinhoop, puinhoop sal Ek dit maak. Ook dit sal nie bly nie — totdat Hy kom wat daarop reg het, en aan Hom sal Ek dit gee.
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Puin, puin, puin maak Ek dit! Maar ook dit sal nie gebeur voordat hy kom wat die stad moet straf nie, en Ek sal die stad vir hom gee.”
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Puin, puin, ja, puin maak Ek haar – ook dit het nog nooit gebeur nie – wanneer hy kom wat die vonnis moet voltrek; Ek sal die oordeel aan hom toevertrou.’
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal dit omkeer, omkeer, dit omkeer; en dit sal nie meer wees nie totdat hy kom wie se reg dit is; en ek sal dit vir hom gee.
Deel
Lees ESEGIËL 21