ESEGIËL 21:27

ESEGIËL 21:27 NLV

Ek vernietig! Ek vernietig die koninkryk! En dit sal nie herstel word nie tot die een kom wat regverdig oordeel. Dan gee Ek dit oor in sy hand.”