YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 19:7

ESEGIËL 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Hy het by hulle weduwees geslaap en hy het hulle stede verwoes. Almal in die land het bang geword wanneer hy brul.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy het hulle weduwees beken en hulle stede verwoes; ja, die land en sy volheid was verskrik vanweë die geluid van sy gebrul.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het hulle weduwees vir hom gevat en hulle stede verwoes. Die land en almal daarin was verskrik vir sy gebrul.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het hulle vestings verwoes, hulle dorpe in puin gelê. Die land en alles daarop het gebeef vir die geluid van sy gebrul.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het hulle verlate paleise geken en hulle stede verwoes; en die land was 'n wildernis en die volheid daarvan deur die geluid van sy brul.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Die Boodskap (DB)

Hy het weduwees gevang en opgevreet en hele dorpe en stede verwoes. Later het die mense se plase leeg gelê en die oeste op die landerye het vergaan, want almal het gebewe so bang was hulle vir hierdie leeu as hy gebrul het.

Deel
Lees ESEGIËL 19

ESEGIËL 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vestings van nasies vernietig en hulle dorpe verwoes. Die land en almal daarin was verskrik wanneer hulle hom hoor brul.

Deel
Lees ESEGIËL 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's