YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 15:8

ESEGIËL 15:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal die land verwoes, niemand sal daar kan woon nie omdat die mense wat daar woon, ontrou is.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak die land verlate, want hulle was troueloos,” sê die Here my God.

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sal die land 'n woesteny maak, omdat hulle troubreuk gepleeg het.’ Dit is die uitspraak van my Heer, die HERE.”

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek sal die land 'n wildernis maak, omdat hulle 'n oortreding begaan het, spreek die HERE HERE.

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal julle land vernietig en verlate maak omdat my volk My behandel het presies net soos ’n getroude vrou wat by ander mans slaap,” sê die Here, die God van Esegiël.

Deel
Lees ESEGIËL 15

ESEGIËL 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die land verlate maak omdat my volk troueloos teenoor My opgetree het, sê die oppermagtige HERE.”

Deel
Lees ESEGIËL 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's