ESEGIËL 11:9
ESEGIËL 11:9 Bybel vir almal (ABA)
“Ek sal julle uit die stad uitgooi. Ek sal ander volke bring om oorlog te maak teen julle en Ek sal hulle laat wen. Ek sal julle straf.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal julle daar uitbring en julle oorgee in die hand van vreemdes en strafgerigte onder julle oefen.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek sal julle uit die stad uithaal en julle in die mag van vreemdes oorgee en julle straf.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek sal julle uit die stad laat uitgaan en julle oorgee in die hand van vreemdes. Ek sal vonnisse oor julle voltrek.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal julle uit haar midde uitbring en julle in die hand van vreemdes oorgee en strafgerigte onder julle voltrek.
Deel
Lees ESEGIËL 11