ESEGIËL 11:3
ESEGIËL 11:3 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê: ‘Ander mense moenie hier huise bou nie. Die stad is die pot en ons is die vleis wat in die pot moet wees, net ons.’
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat sê: Nie so gou kom die tyd om huise te bou nie: hierdie stad is die pot, en ons die vleis.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sê: ‘Dit is nie nou tyd om huise te bou nie. Die stad is die pot en ons is die vleis.’
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is hulle wat dink, dit is nie nodig om binnekort huise te herbou nie; die stad is 'n pot en ons is die vleis.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat sê: Dit is nie naby nie; laat ons huise bou: hierdie stad is die ketel, en ons is die vlees.
Deel
Lees ESEGIËL 11