YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 11:20

ESEGIËL 11:20 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal hulle lewe soos Ek sê en hulle sal doen wat Ek wil hê. Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal hulle volgens my voorskrifte leef en my bepalings nakom en daarvolgens optree. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat hulle my vaste voorskrifte sal volg en my beslissings sal nakom en uitvoer. Hulle sal vir My 'n volk wees en Ek sal vir hulle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan onderhou en dit doen; en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Die Boodskap (DB)

Dan sal hulle luister na wat Ek vir hulle sê, en hulle sal dit ook doen. Hulle sal presies alles doen net soos Ek vir hulle beveel om te doen. Dan sal hulle my volk wees en Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11

ESEGIËL 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal hulle my opdragte en wette gehoorsaam. En hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's