EKSODUS 4:8
EKSODUS 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê die Here: “As hulle jou nie glo ná die eerste teken nie, dan sal hulle glo nadat hulle hierdie tweede teken gesien het.
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as hulle jou nie glo en aan die eerste teken geen gehoor gee nie, dan sal hulle die laaste teken glo.
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here: “As hulle jou na die eerste wonderwerk nie geglo het nie en hulle nie daaraan gesteur het nie, behoort hulle jou na hierdie een wel te glo.
Deel
Lees EKSODUS 4