EKSODUS 4:28
EKSODUS 4:28 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir Aäron alles vertel wat die Here vir hom gesê het om te doen. Hy het vir hom ook vertel van al die tekens wat hy moes doen.
EKSODUS 4:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vertel Moses aan Aäron al die woorde van die HERE waarmee Hy hom gestuur het, en al die tekens wat Hy hom beveel het.
EKSODUS 4:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses vertel toe vir Aäron van alles waarvoor die Here hom gestuur het, ook van al die tekens wat Hy hom beveel het om te doen.
EKSODUS 4:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het Aäron ingelig oor al die woorde van die HERE, wat hom gestuur het, en oor al die tekens wat Hy hom beveel het.
EKSODUS 4:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Moses vir Aäron al die woorde van die HERE vertel wat hom gestuur het, en al die tekens wat Hy hom beveel het.