EKSODUS 4:17
EKSODUS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet die tekens met hierdie kierie doen. Neem dit saam.”
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem dan hierdie staf in jou hand waarmee jy die tekens moet doen.
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou nou die kierie waarmee jy die tekens moet gaan doen, by jou.”
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie staf moet jy in jou hand neem. Dit is waarmee jy die tekens moet doen.”
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet hierdie staf in jou hand neem waarmee jy tekens moet doen.
Deel
Lees EKSODUS 4