YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 34:8

EKSODUS 34:8 Bybel vir almal (ABA)

Moses het vinnig op die grond gekniel en hy het voor die Here gebuig.

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het Moses hom gou na die aarde toe gebuig en neergeval

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het toe vinnig gebuig in eerbied

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moses het haastig op die grond gekniel en in aanbidding gebuig.

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Moses het hom gou gemaak en sy hoof na die aarde gebuig en aanbid.

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Die Boodskap (DB)

Moses het dadelik op sy knieë gegaan en tot die Here begin bid.

Deel
Lees EKSODUS 34

EKSODUS 34:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het diep vooroor gebuig en begin bid.

Deel
Lees EKSODUS 34
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's