EKSODUS 34:22
EKSODUS 34:22 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet die Fees van die Weke vier. Julle moet 'n fees vier wanneer julle die ryp koring begin afsny, en julle moet 'n fees vier aan die einde van die jaar, wanneer julle klaar gewerk het en alles op die lande afgesny het.
EKSODUS 34:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die fees van die weke moet jy ook hou, die fees van die eerstelinge van die koringoes; en die fees van die insameling by die wisseling van die jaar.
EKSODUS 34:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy moet die fees van die weke vier; dit is die fees aan die begin van die koringoes. “Dan is daar nog die fees van die insameling aan die einde van die jaar.
EKSODUS 34:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Fees van die Weke moet jy vier met die eerste opbrengs van die koringoes; en die Fees van die Insameling teen die wending van die jaar.
EKSODUS 34:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet die fees van die weke, van die eerstelinge van die koring-oes, en die fees van die insameling aan die einde van die jaar, vier.