EKSODUS 34:19
EKSODUS 34:19 Bybel vir almal (ABA)
“Elke oudste seun wat gebore word, behoort aan My, en ook die oudste bul-kalwers en ram-lammers.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles wat die moederskoot open, is myne; ook al jou vee wat manlik is, die eerstelinge van beeste en kleinvee.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elke eersgebore seun behoort aan My; so ook al die manlike eerstelinge van julle beeste en skape.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke eersteling van die moederskoot behoort aan My – dit is al jou manlike vee, die eerstelinge van beeste en kleinvee.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al wat die matriks oopmaak, is myne; en al die eersteling onder jou beeste, bees of kleinvee, wat manlik is.
Deel
Lees EKSODUS 34