EKSODUS 34:17 - Compare All Versions
EKSODUS 34:17 ABA (Bybel vir almal)
Julle mag nie vir julle beelde van gode maak nie.”
Deel
EKSODUS 34 ABAEKSODUS 34:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jy mag vir jou geen gegote gode maak nie.
Deel
EKSODUS 34 AFR53EKSODUS 34:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gegote beelde mag jy nie vir jou maak nie.
Deel
EKSODUS 34 AFR20EKSODUS 34:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy mag vir jou geen gegote gode maak nie.
Deel
EKSODUS 34 CAB23EKSODUS 34:17 DB (Die Boodskap)
Jy mag nie vir jou ’n beeld maak wat uit metaal gegiet is om dit te aanbid nie.”
Deel
EKSODUS 34 DBEKSODUS 34:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Julle mag nooit afgodsbeelde maak om te aanbid nie.
Deel
EKSODUS 34 NLV