EKSODUS 33:2
EKSODUS 33:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal my engel voor jou uit stuur en Ek sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdryf.
EKSODUS 33:2 Bybel vir almal (ABA)
“Ek sal 'n engel voor julle stuur en Ek sal die Kanaäniete, die Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete wegjaag uit die land.
EKSODUS 33:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur — en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe
EKSODUS 33:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal 'n engel voor jou uit stuur, en Ek sal die Kanaäniete, die •Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete verdryf.
EKSODUS 33:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal 'n engel voor jou uit stuur; en Ek sal die Kanaäniete, die Amoriete en Hetiete en Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdryf.