YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 3:10

EKSODUS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom stuur Ek jou na die farao toe sodat jy my volk, die Israeliete, uit Egipte kan bevry.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil jou na die farao toe stuur om my volk, die Israeliete, uit Egipte te bring.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit.

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom stuur Ek jou na die farao toe sodat jy my volk, die Israeliete, uit Egipte kan bevry.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan dan nou! Ek stuur jou na die farao om my volk, die Israeliete, uit Egipte uit te lei.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kom dan nou, en Ek sal jou na Farao stuur, dat jy my volk, die kinders van Israel, uit Egipte kan uitlei.

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Die Boodskap (DB)

Gaan terug Egipte toe. Ek wil hê jy moet na die farao toe gaan. Jy moet my volk uit Egipte gaan uitlei.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan nou! Ek stuur jou na die farao toe. Jy moet my volk, die Israeliete, weglei uit Egipte uit.”

Deel
Lees EKSODUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's