EKSODUS 22:8
EKSODUS 22:8 Bybel vir almal (ABA)
As hulle nie die dief kan vang nie, dan moet die eienaar van die huis sê dat hy nie die ander man se goed gesteel het nie. God moet die getuie wees.
EKSODUS 22:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die dief nie uitgevind word nie, moet die eienaar van die huis na die owerhede gaan om te beslis of hy nie sy hand na sy naaste se goed uitgesteek het nie.
EKSODUS 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as die dief nie gevang word nie, moet die huiseienaar in die teenwoordigheid van God 'n eed gaan aflê dat hy nie die ander man se goed gesteel het nie.
EKSODUS 22:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die dief nie betrap word nie, moet die eienaar van die huis voor God nader gebring word om vas te stel of hy nie sy hande op sy medemens se besittings gelê het nie.
EKSODUS 22:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die dief nie gevind word nie, moet die eienaar van die huis na die regters gebring word om te sien of hy sy hand aan sy naaste se goed uitgesteek het.