EKSODUS 19:3
EKSODUS 19:3 Bybel vir almal (ABA)
Moses het teen die berg opgegaan na God toe. Die Here het van die berg af na Moses geroep en Hy het gesê Moses moet vir die nageslag van Jakob, die Israeliete, sê
EKSODUS 19:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Moses het opgeklim na God toe, en die HERE het hom van die berg af toegeroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel verkondig
EKSODUS 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het teen die berg uitgeklim na God toe, en die Here het van die berg af na hom geroep: “So moet jy vir die nageslag van Jakob sê, vir die Israeliete vertel
EKSODUS 19:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het opgeklim na God, en die HERE het van die berg af na hom geroep en gesê: “So moet jy vir die huis van Jakob sê, sodat jy die Israeliete kan inlig
EKSODUS 19:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Moses na God opgegaan, en die HERE het hom van die berg af geroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel sê