EKSODUS 19:11
EKSODUS 19:11 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet oormôre gereed wees, want Ek sal oormôre afkom op Sinai-berg. Almal sal My daar sien.
EKSODUS 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle gereed hou teen die derde dag. Want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk op die berg Sinai afdaal.
EKSODUS 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle moet oormôre gereed wees, want dan sal Ek, die Here, na Sinaiberg toe afkom, voor die oë van die hele volk.
EKSODUS 19:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle moet gereed wees op die derde dag, want op die derde dag sal die HERE, voor die oë van die hele volk, op die berg Sinai neerdaal.
EKSODUS 19:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wees gereed teen die derde dag, want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk op die berg Sinai neerdaal.