EKSODUS 19:1
EKSODUS 19:1 Bybel vir almal (ABA)
Presies drie maande nadat die Israeliete weggegaan het uit Egipte, het hulle in die Sinai-woestyn gekom.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
IN die derde maand ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sinai gekom
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Presies drie maande na hulle uittog uit Egipte het die Israeliete in die Sinaiwoestyn aangekom.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die derde maand ná die Israeliete se uittog uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die Sinaiwoestyn aangekom.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die derde maand, toe die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het, op dieselfde dag het hulle in die woestyn Sinai gekom.
Deel
Lees EKSODUS 19