EKSODUS 15:5
EKSODUS 15:5 Bybel vir almal (ABA)
Die water het hulle toegemaak, hulle het diep ondertoe afgesak en gesink soos klippe.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die watervloede het hulle oordek. Hulle het in die kolke gesink soos 'n klip.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Watermassas het hulle oordek, soos 'n klip het hulle in die dieptes afgesak.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die watermassa het hulle verswelg; in die dieptes het hulle afgesak soos 'n klip.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die dieptes het hulle oordek, soos 'n klip het hulle in die bodem gesink.
Deel
Lees EKSODUS 15