EKSODUS 12:9
EKSODUS 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie die vleis rou eet of in water kook nie. Julle moet dit oor die vuur braai, die kop saam met die pootjies en die binnegoed.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet daarvan nie eet as dit rou is en as dit in water gaar gekook is nie, maar oor die vuur gebraai, die kop en pootjies saam met die binnegoed.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet dit nie rou of in water gekook eet nie, maar oor die vuur gebraai, met kop, pootjies, binnegoed en al.
Deel
Lees EKSODUS 12