EKSODUS 12:8
EKSODUS 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die vleis daardie aand braai en eet, en julle moet ongesuurde brood en bitter kruie eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle moet die vleis in dieselfde nag eet, oor die vuur gebraai; saam met ongesuurde brode moet hulle dit met bitter kruie eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog dieselfde nag moet julle die vleis eet. Julle moet dit gebraai eet, saam met ongesuurde brood en bitter kruie.
Deel
Lees EKSODUS 12