EKSODUS 12:6
EKSODUS 12:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet hom oppas tot die 14de dag van die maand en dan moet julle hom slag wanneer dit aand word. Al die Israeliete moet dit doen.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle moet dit in bewaring hou tot die veertiende dag van hierdie maand; en die hele vergadering van die gemeente van Israel moet dit slag teen die aand.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet hom goed oppas tot die veertiende van hierdie maand, en dan moet die hele gemeente van Israel teen laat middag slag.
Deel
Lees EKSODUS 12