EKSODUS 12:46
EKSODUS 12:46 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Paasfees-kos eet in die huis waar julle die kos maak. Julle mag nie die vleis uit die huis neem nie. Julle mag nie die dier se bene breek nie.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In een huis moet dit geëet word; jy mag niks van die vleis uit die huis buitentoe bring nie; en julle mag geen been daarvan breek nie.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit moet geëet word in die huis waarvoor dit bedoel is. Van die vleis mag niks buitentoe geneem word nie. Geen been van die paaslam mag gebreek word nie.
Deel
Lees EKSODUS 12