EKSODUS 12:44
EKSODUS 12:44 Bybel vir almal (ABA)
As iemand 'n slaaf gekoop het en die slaaf is besny, dan mag die slaaf ook die Paasfees-kos eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar elke slaaf wat 'n man met geld gekoop het, dié moet hy besny; dan kan hy daarvan eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n slaaf wat deur iemand gekoop is, mag eers daarvan eet nadat hy besny is
Deel
Lees EKSODUS 12