EKSODUS 12:3
EKSODUS 12:3 Bybel vir almal (ABA)
Sê vir al die Israeliete: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet die hoof van elke huisgesin 'n skaap of 'n bok neem, een skaap of bok vir 'n huisgesin.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek tot die hele vergadering van Israel en sê: Op die tiende van hierdie maand moet hulle elkeen 'n lam neem volgens die families, 'n lam vir 'n huisgesin.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê vir die hele gemeente van Israel: Elkeen moet sorg dat hy op die tiende van hierdie maand 'n lam vir sy gesin het, vir elke huisgesin een.
Deel
Lees EKSODUS 12