EKSODUS 12:24
EKSODUS 12:24 Bybel vir almal (ABA)
Julle en julle nageslag moet altyd gehoorsaam wees en julle moet hierdie fees vier.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Onderhou dan hierdie saak as 'n insetting vir jou en jou kinders tot in ewigheid.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle en julle kinders moet altyd hierdie voorskrif eerbiedig.
Deel
Lees EKSODUS 12