ESTER 9:26
ESTER 9:26 Bybel vir almal (ABA)
Daarom noem hulle hierdie feesdae Purim, want hulle het die “pur” gegooi, dit beteken hulle het lootjies getrek. Die Judeërs vier fees op hierdie dae omdat Mordegai dit so geskryf het in sy brief en omdat dit alles so met hulle gebeur het.
ESTER 9:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom noem hulle dié dae Purim, na die naam Pur. Hierom, vanweë al die woorde van daardie brief en wat hulle self daarvan gesien het en wat hulle oorgekom het
ESTER 9:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is waarom hierdie feesdae Purim genoem word, na die woord Pur. Na aanleiding van alles wat in daardie brief van Mordegai geskryf is en wat hulle self van die gebeure gesien en belewe het
ESTER 9:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom noem hulle hierdie dae Purim, na die naam Pur. Op grond van al die woorde in hierdie brief en alles wat hulle van die gebeure gesien en beleef het
ESTER 9:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het hulle vandag Purim na die naam Pur genoem. Daarom vanweë al die woorde van hierdie brief en van wat hulle aangaande hierdie saak gesien en tot hulle gekom het