EFESIËRS 6:8
EFESIËRS 6:8 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet weet dat die Here goeie dinge sal teruggee vir almal wat goeie dinge doen, dit maak nie saak of hulle slawe of eienaars is nie.
EFESIËRS 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die Here sal ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.
EFESIËRS 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle weet tog dat die Here elkeen sal beloon as hy iets goeds gedoen het, of hy nou slaaf is of vry.
EFESIËRS 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want julle weet dat elkeen, indien hy iets goeds doen, dit van die Here as loon sal terug ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.
EFESIËRS 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat hy weet dat enige goeie ding wat iemand doen, dit van die Here sal ontvang, of hy slaaf of vry is.