EFESIËRS 6:7
EFESIËRS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet julle werk graag doen. Dit moet vir julle wees soos wanneer julle vir die Here self werk, nie soos wanneer julle vir mense werk nie.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en met goedwilligheid die Here dien en nie mense nie
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al is julle slawe, doen julle werk met lus, soos vir die Here en nie vir mense nie.
Deel
Lees EFESIËRS 6