EFESIËRS 6:5
EFESIËRS 6:5 Bybel vir almal (ABA)
Slawe, julle moet gehoorsaam wees aan julle eienaars hier op die aarde. Julle moet waarlik altyd gehoorsaam wees aan hulle, soos julle gehoorsaam is aan Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Diensknegte, wees gehoorsaam aan julle here na die vlees, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos aan Christus
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Slawe, wees gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde, en doen dit met eerbied en ontsag maar terselfdertyd met 'n opregte hart, asof dit vir Christus is.
Deel
Lees EFESIËRS 6