EFESIËRS 6:23
EFESIËRS 6:23 Bybel vir almal (ABA)
God die Vader en die Here Jesus Christus sal vir julle almal vrede gee. Hulle sal vir julle help om lief te wees vir mekaar en om te glo.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vrede vir die broers, en liefde en geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
Deel
Lees EFESIËRS 6