EFESIËRS 6:2
EFESIËRS 6:2 Bybel vir almal (ABA)
In die Ou Testament is geskryf: Jy moet jou ouers respekteer. Dit is die eerste wet waarin die Here ook iets vir ons belowe.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met 'n belofte
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod. En daar is nog 'n belofte by
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:2 Die Boodskap (DB)
Die Skrif sê: “Jy moet jou pa en ma respekteer” - kyk mooi hoe gaan hierdie gebod verder, want dit is die eerste gebod waarin God iets beloof
Deel
Lees EFESIËRS 6