EFESIËRS 6:10
EFESIËRS 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil vir julle nog één ding sê: Julle behoort aan die Here. Hy is baie sterk, Hy sal vir julle sy krag gee, en julle moet sterk wees.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in sy geweldige krag.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ten slotte, my broeders, word sterk in die Here en in die krag van sy sterkte.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Die Boodskap (DB)
Daar bly nog een ding oor waaroor ek met julle wil praat. As Christene moet julle in hierdie lewe sterk staan, maar julle kan dit alleen doen as julle naby aan die Here bly. Hy is sterk en daarom kan Hy julle sterk maak.
Deel
Lees EFESIËRS 6