EFESIËRS 6:1 - Compare All Versions
EFESIËRS 6:1 ABA (Bybel vir almal)
Kinders, julle behoort aan die Here. Daarom moet julle gehoorsaam wees aan julle ouers. Dit is die regte ding om te doen.
Deel
EFESIËRS 6 ABAEFESIËRS 6:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
Deel
EFESIËRS 6 AFR53EFESIËRS 6:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis.
Deel
EFESIËRS 6 AFR83EFESIËRS 6:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kinders, wees in die Here aan julle ouers gehoorsaam, want dit is hoe dit hoort.
Deel
EFESIËRS 6 AFR20EFESIËRS 6:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kinders, gehoorsaam julle ouers in die Here, want dit is reg.
Deel
EFESIËRS 6 CAB23EFESIËRS 6:1 DB (Die Boodskap)
Vir die kinders wil ek die volgende sê: as Christene moet julle na julle ouers luister. Dit is wat God van julle vra.
Deel
EFESIËRS 6 DBEFESIËRS 6:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Kinders, omdat julle aan die Here verbonde is, moet julle aan julle ouers gehoorsaam wees. Dit is mos die regte ding om te doen!
Deel
EFESIËRS 6 NLV