EFESIËRS 3:3
EFESIËRS 3:3 Die Boodskap (DB)
God het duidelik vir my gewys wat sy plan met julle is, al het mense dit glad nie besef nie. Ek het al so ’n bietjie daarna begin verwys.
EFESIËRS 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle het gehoor dat Hy vir my gesê en gewys het wat sy boodskap oor Christus is, die boodskap wat niemand voorheen geken het nie. Dit is wat ek in hierdie brief klaar vir julle geskryf het.
EFESIËRS 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat Hy aan my deur 'n openbaring bekend gemaak het die verborgenheid, soos ek tevore kortliks geskryf het
EFESIËRS 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het sy geheimenis deur 'n openbaring aan my bekend gemaak, soos ek dit hierbo kortliks beskrywe het
EFESIËRS 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur openbaring is die geheimenis aan my bekend gemaak, soos ek reeds kortliks geskryf het.