EFESIËRS 3:20
EFESIËRS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink
EFESIËRS 3:20-21 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die kerk, almal wat aan Christus Jesus behoort, moet vir God prys, want God is baie sterk. En Hy gebruik sy krag in ons. Hy kan baie meer doen as wat ons dink of vir Hom vra. Almal moet Hom, ons Koning, altyd prys. Amen.
EFESIËRS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk
EFESIËRS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink
EFESIËRS 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan Hom, wat deur sy krag wat in ons werk, die mag het om oneindig meer te doen as alles wat ons bid of dink
EFESIËRS 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En aan Hom wat magtig is om meer te doen as alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk
EFESIËRS 3:20 Die Boodskap (DB)
God is so magtig en sterk. Juis met daardie krag werk Hy ook in ons. Hy kan en het dinge vir ons gedoen waarvan ons nie eens kon droom nie.