EFESIËRS 3:15
EFESIËRS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy is die Vader wat almal laat lewe, almal in die hemel en op die aarde.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
van wie elke geslag in die hemel en op aarde sy naam ontvang.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Na wie die hele familie in die hemel en op aarde genoem is
Deel
Lees EFESIËRS 3