YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 7:19

PREDIKER 7:19 Bybel vir almal (ABA)

Wysheid gee vir wyse mense meer krag as vir tien regeerders in die stad.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die wysheid versterk die wyse meer as tien maghebbers wat in die stad is

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wysheid gee aan dié wat dit het, meer mag as wat tien maghebbers in 'n stad het.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die wysheid gee aan die wyse meer mag as tien heersers wat in die stad is

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wysheid versterk die wyse meer as tien helde wat in die stad is.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Die Boodskap (DB)

Wysheid en die insig hoe om reg te leef maak ’n mens sterker as die magtigste leiers.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wysheid versterk ’n wyse met meer mag as wat tien belangrike leiers in ’n stad het.

Deel
Lees PREDIKER 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's