YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 7:16

PREDIKER 7:16 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie probeer om te baie regverdig te wees nie en jy moenie te veel wys dat jy wysheid het nie. Jy sal kwaad en ontsteld word oor die dinge wat met jou gebeur.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wees nie alte regverdig en hou jou nie buitengewoon wys nie: waarom sou jy jouself te gronde rig?

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet jou nie te regverdig wil hou nie, moenie aanspraak maak op meer wysheid as wat jy het nie; waarom jou eie ondergang soek?

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie oordrewe regverdig wees of jouself besonder slim hou nie. Waarom moet jy jouself vernietig?

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wees nie regverdig oor veel nie; en maak jou nie wys nie. Waarom sou jy jouself vernietig?

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Die Boodskap (DB)

Moet daarom nie te goed of te regverdig wil wees nie, want jy kan jouself vernietig.

Deel
Lees PREDIKER 7

PREDIKER 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie te regverdig lewe nie. Moenie aanspraak maak op meer wysheid as wat jy het nie. Hoekom wil jy jouself vernietig?

Deel
Lees PREDIKER 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's