PREDIKER 7:13
PREDIKER 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk na die werk van God: Wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het?
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kyk hoe God te werk gaan: Wie kan iets reguit maak wat Hy krom gemaak het?
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet goed kyk hoe God dinge gemaak het, want as Hy iets krom gemaak het, dan kan niemand dit reguit maak nie.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aanskou die werk van God, want wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het?
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kyk na die werk van God: wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het?
Deel
Lees PREDIKER 7