YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 2:14

PREDIKER 2:14 Bybel vir almal (ABA)

As iemand wysheid het, dan sien hy wat rondom hom gebeur. 'n Dwaas is soos iemand wat in die donker lewe. Maar ek het hierdie les geleer: Die dinge wat met een mens gebeur, gebeur met almal.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

die wyse het sy oë in sy hoof, maar die dwaas wandel in die duisternis. Maar ek het óók ingesien dat een en dieselfde lot hulle almal tref.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wyse weet wat hy doen, vir die dwaas is daar net donkerte, maar dit weet ek: een en dieselfde lot tref albei.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die wyse het oë in sy kop, maar die dwaas verkeer in die duister. Ek het egter ook besef dat dieselfde lot beide tref.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die wyse man se oë is in sy kop; maar die dwaas wandel in die duisternis, en ek het self ook gemerk dat een gebeurtenis met hulle almal gebeur.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Die Boodskap (DB)

’n Wyse kan dus sien waar om te loop en die dwase nie. Een ding het ek egter ontdek: dieselfde lot tref wyse en dwase mense.

Deel
Lees PREDIKER 2

PREDIKER 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want wyse mense kan sien waar hulle gaan, terwyl die dwaas in die donker loop. Maar tog het ek besef dieselfde lot tref sowel wyses as dwase.

Deel
Lees PREDIKER 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's