YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 6:6

DEUTERONOMIUM 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die dinge onthou wat ek vandag vir julle sê

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En hierdie woorde wat ek vandag vir jou voorskryf, moet jy op die hart dra.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, sal in jou hart wees

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Die Boodskap (DB)

Al die woorde wat ek jou vandag leer, moet jy in jou hart bêre en altyd daaraan dink.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet jouself heelhartig verbind aan die gebooie wat ek vandag vir jou gee.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's