YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 6:16

DEUTERONOMIUM 6:16 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie julle God die Here toets en Hom kwaad maak nie, julle het dit gedoen by Massa.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom by Massa versoek het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle mag nie die geduld van die Here julle God op die proef stel soos julle by Massa gedoen het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle mag nie die HERE julle God uitdaag soos julle by Massa gedoen het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom in Massa versoek het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Die Boodskap (DB)

“Julle moenie die Here se geduld beproef soos julle dit by Massa gedoen het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie die HERE julle God beproef soos julle by Massa gedoen het nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's